LOCKDOWN DUATHLON
27 JUNIE 2020

5KM DRAF & 20KM FIETS & 2KM DRAF
LITE: 3KM DRAF & 10KM FIETS & 2KM DRAF

VENUE: JOU EIE ROETE
TYD: 6:00 TOT 11:00
RESULTATE: VOOR 12:00 OP 27 JUNIE 2020 EMAIL NA
ciburger@landbank.co.za of wup na 082 622 7109
KOSTE: Gratis

Inskrywings op www.upingtoncrusaders.co.za &
sluit om Vrydag 26 Junie 2020 om 17:00.

REëLS:

  • Stuur foto van jou horlosie/tydhou apparaat
  • Moet ook foto van jouself insluit met oefenklere (met masker/buff)
  • Crusaders lede moet klub klere dra
  • Pryse vir 1ste man, dame, veteraan (man & dame), meester (man & dame), Groot meester (man en dame) & junior (man en dame)