Kalahari Kuierfees 2024 Meerkat Myl by UPTCrusaders | Aug 30, 2024 | upcoming events Naam & Van Epos Adres Telefoonnommer Geboorte Datum Ouderdom op 1 Januarie Atletiekklub Lesensienommer Geslag Aantal Deelnemers Aantal Deelnemers123456 Naasbestaande Naasbestaande Kontaknommer Onderneming: Onderneming: Ek onderneem om nie die Upington Crusaders, ’n borg of enige persoon behulpsaam met die organisasie en aanbied van die wedloop aanspreeklik te hou vir enige beserings wat ek mag ly as ’n regstreekse of onregstreekse gevolg van my deelname aan die wedloop nie. Ek verklaar dat ek die rëels van die wedloop sal hou en bevestig dat ek hierdie spesiale onderneming aangaan ten bate van die Upington Crusaders, die borg en diegene behulpsaam met die organisasie en aanbied van die wedloop. Betaling moet per EFT gemaak word aan Upington Crusaders Nedbank reknr 157 201 7368 verwysing naam, van en afstand. Email bewys van betaling aan katryn.hough@gmail.com. Betaling moet per EFT gemaak word aan Upington Crusaders Nedbank reknr 157 201 7368 verwysing naam, van en afstand. Email bewys van betaling aan katryn.hough@gmail.com. 8 + 11 = Submit
Recent Comments