Upington Crusaders in samewerking met Laerskool Sentraal Kakamas bied as fondsinsameling aan:

Fietsry Afstande: 15km, 30km & 60km
Draf/Stap Afstande: 5km, 10km, 21.1km
Datum: Afstand moet tussen 28 Augustus 2020 & 6 September 2020 voltooi word
Kostes: Fietsry (15km- R50, 30km & 60km- R100)
                 Draf/Stap (5km- R50, Ander R100)

GEEN PRYSGELD (ALLE FONDSE GAAN AAN LAERSKOOL SENTRAAL KAKAMAS)
UNIEKE MEDALJE BESKIKBAAR AAN ALMAL WAT VOLTOOI @ R30 PER MEDALJE

Inskrywings op: www.upingtoncrusaders.co.za.

EFT inskrywingsfooi na Nedbank rek 157 201 7368 rek naam Upington Crusaders, verwysing: Kanaal en jou naam.

Tye moet voor Dinsdag 7 September om 17:00 aan Carel Burger per whatss app gestuur word by 082 622 7109

 

GEBORG DEUR: NEL EN VENNOTE REKENMEESTERS KAKAMAS

Onderneming:

Betaling moet per EFT gemaak word aan Upington Crusaders Nedbank reknr 157 201 7368 verwysing naam en wedloop

3 + 2 =