EMC Electrical Duathlon – 19 Aug 2017

Reëls is as volg:

  1. Inskrywings kan individueel of in span verband wees
  2. Begin 9h00 by Karsten Boerdery.
  3. Inskrywings vooraf op webblad @ R50 of laat inskrywings oggend van duathlon @ R100
  4. Inskrywings op webblad sluit Donderdae 17 Augustus om 17h00, geen uitsonderings.
  5. Atlete kan net kom draf / fiets @ R50. Afstande: Ongeveer 8km draf, 25km fiets & 2km draf.
    (Nie nodig om daarvoor voor die tyd in te skryf nie)
  6. Prys uitdelings direk na afloop van duathlons.

Die datum is as volg:

19 Augustus 2017 by Karsten Boerdery