Winter Duathlon Series

Reëls is as volg:

  1. Inskrywings kan individueel of in span verband wees
  2. Begin 9h00
  3. Inskrywings vooraf op webblad @ R50 of laat inskrywings oggend van duathlon @ R100
  4. Inskrywings op webblad sluit Donderdae 17 Augustus om 17h00, geen uitsonderings
  5. Atlete kan net kom draf / fiets @ R50
    (nie nodig om daarvoor voor die tyd in te skryf nie)
  6. Prys uitdelings direk na afloop van duathlons

Die datum is as volg:

19 Augustus 2017 by Karsten Boerdery

PLEASE COMPLETE THE REGISTRATION FORM BELOW TO ENTER:

Wedloop:

22 April 2017 Riva Resort Upington20 Mei 2017 Groblershoop24 Junie 2017 Kakamas22 Julie 2017 Keimoes





Inskrywing: SpanIndividueel
Inskrywingsgelde: R50-00

Hiermee verklaar ek dat ek ‘n amateur is en dat ek op eie risiko deelneem. Ek vrywaar die organiseerders en borge van enige eise wat deur my deelname mag voorkom.