Volkswagen MTB Fun Ride 15km & 30km

Entrants must choose between 15km at R50 or 30km at R80.

Children under the age of 16 run free of charge.
Entry fees can be paid into the Upington Crusaders account: Nedbank account number 1572017368

 

PLEASE COMPLETE THE REGISTRATION FORM BELOW TO ENTER:

Wedloop: 15km30km






Inskrywingsgelde: 15km R50-00 of 30km R80-00
Tydelike Lesensie R30-00

Hiermee verklaar ek dat ek ‘n amateur is en dat ek op eie risiko deelneem. Ek vrywaar die organiseerders en borge van enige eise wat deur my deelname mag voorkom.


Die 15km roete is baie maklik en die idee is dat jong kinders en beginners wat wil kennis maak met MTB dit sal aanpak. Die 30km roete is bietjie meer uitdagend en is vir die meer ervare roete. Beide roetes is tussen die wingerde en op kanaal walle met paar tegniese plekke. Beide wedrenne is op Louisvale, wegspring is by Schalk van der Merwe se huis. Daar sal VW baniere teen die pad wees waar u moet afdraai.

Daar word ook na afloop van die wedren ‘n praktiese praatjie deur Schalk van der Merwe gehou oor die tegniese aspekte van MTB.
Verversings en eetgoed sal te koop aangebied word na die tyd.